
Spyskaart: Week
Spyskaart: Week Spyskaart: Week
Spyskaart: Week
Maandag
Dinsdag
Hoenderporsies & Rys met sous
Woensdag
Donderdag
Vrydag
Pre-primêre Skool
H/v Longweg & 9
de
Straat
Greymont
Johannesburg
Telefoon:
(011) 477 4213
(011) 477 0900
Faks:
(011) 673 2455
E-pos:
Web:
www.reenboogland.co.za
Bladsy 2 van 2
Bladsy 2 van 2Bladsy 2 van 2
Bladsy 2 van 2
Weeklikse Nuus
Weeklikse NuusWeeklikse Nuus
Weeklikse Nuus
Pre-Primêre Skool Reënboogland
(Vereniging ingelyf onder Artikel 21/Association incorporated under Section 21)
Maatskappy registrasienommer/Company registration number: 2003/004603/08
Direkteure/Directors: C. Venter (Voorsitter/Chairman), C. Greyling, M. Byker, K. Lottering
Veels geluk liewe
Veels geluk liewe Veels geluk liewe
Veels geluk liewe
maatjies!
maatjies!maatjies!
maatjies!
15
1515
15-
--
-22
2222
22
Maart
MaartMaart
Maart
Dylan Fourie 20/03/2006
Noah Hlongwane
22/03/2007
Priscar Ndlovu 16/03
Juffrou Marieta 20/03
Gedagte van die
week:
Never forget where
you were, where you
are and where you
vakansiedag:
Menseregtedag
Ons skool is gesluit
op Maandag 21
Maart.
Oueraand:
Terugvoering van
aanpassingsverslae
U ontvang op 23 Maart 2011 u
kind se aanpassingsverslag.
Afsprake kan gemaak word
vanaf 14:00-18:20.
Afspraaklyste sal vanaf vandag
op wees teen die juffrou se
klasdeur. Skryf asseblief u
naam op die lys. Afsprake is 10
minute elk. Ons vra u om
asseblief betyds op te daag en
nie sonder ‘n afspraak hier op te
daag nie, dit is onregverdig
teenoor die ander ouers.
Plastiese
geldsakkies
Ons sal voortaan
plastiese pennesakkies
huistoe stuur as daar
gelde betaalbaar is.
Plaas asseblief die
skeurstrokie/vorm wat u
ontvang saam met die
geld in die sakkie.
Die sakkie bly die skool
se eiendom en as dit
verlore raak moet u dit
vervang teen R10 per
sakkie.
Onthou dat ons nie
kontant vir skoolfooie
aanvaar nie.
Komentarze do niniejszej Instrukcji